Skip to main content
Books, videos, and music - all free from your public library!
LoginSign Up

Footer

Hoopla logo, Go to homepage
  • For Patrons
  • For Libraries (opens in new window)
  • For Vendors (opens in new window)
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)

Our Company

  • Our Story
  • Get Hoopla for your Library (opens in new window)
  • Get your content on hoopla (opens in new window)
  • Join our team (opens in new window)
  • Accessibility Statement

Our Content

  • Audiobooks
  • Ebooks
  • Movies
  • Television
  • Comics
  • BingePasses
  • Music
  • The Loop Blog

Help

  • Help Center
  • Submit Feedback
  • Facebook (opens in new window)
  • X (opens in new window)
  • Instagram (opens in new window)
  • YouTube (opens in new window)
  • TikTok (opens in new window)
  • LinkedIn (opens in new window)
  • Download on the App Store (opens in new window)
  • Get it on Google Play (opens in new window)
  • Available at Amazon Appstore (opens in new window)
© 2026 Midwest Tape, LLC. All rights reserved. Privacy Policy | Terms of Use
  • Hoopla logo
    Powered by Hoopla
  • Browse
  • My Hoopla
  • Log In
  1. Navigate Home
  2. Ebooks
  3. Breek Vry

EBOOK
Afrikaans

Breek Vry

Hoe Om Vry Te Word En Vry Te Bly

Vladimir Savchuk
(0)
sign up
Year
2024
Language
Afrikaans
Publisher
Vladimir Savchuk

About

Is jy vasgevang in sondige gewoontes? Voel jou eindbestemming buite jou bereik? Voel dit asof
jy in jou geestelike lewe twee treë vorentoe gee en drie treë agteruit tree? Indien dit die geval is,
is Breek Vry die sleutel wat jou sal help om vry te breek van enige beperkings wat jy tans beleef,
en jou help om in ware vryheid in te beweeg.

Deur kragtige, ware, en onvergeetlike stories deel Pastoor Vlad Savchuk wat God hom geleer het
oor vryheid wat in Jesus Christus beskikbaar is. Vlad se persoonlike lewe en bediening was
getransformeer deur sy reis, en sy hartsbegeerte is dat lesers dieselfde tansformasie en vryheid
sal ervaar.

Jy sal in Breek Vry, die volgende ontdek:

 Hoe om die wortel van jou probleme te hanteer, en nie net die simptome nie.
 Dat vloeke en demone 'n werklikheid is, en ook baie algemeen voorkom.
 Hoe domone vestings in ons gedagtes bou.
 Dat die vyand se uitsluitlike doel is, om ons lewens te vernietig.
 Wat ware vryheid is.
 Hoe om vry te raak en nooit weer terug te keer na 'n lewe vol bindinge nie.

Moet nie nog 'n dag in gevangeneskap lewe nie. God wil hê dat jy vry moet kom. Kom saam met
Vlad op hierdie lewensveranderde reis en ontdek die vryheid wat klaar joune in Jesus Christus is!

Related Subjects

  • Angelology & Demonology
  • Christian Theology
  • Religion
  • Adult Nonfiction
  • Spiritual Warfare
  • Christian Living
  • Spiritual Growth
  • Christian

Artists

Vladimir SavchukAuthor